KLETS
Kremetarte, Koalisies en Kwalifikasies
57:57
Die kieser het gestem. Die politici besluit nog wat dit beteken. In Gauteng raak die magspel net dikker, en jy begin wonder of die stemhokkie maar 'n "suggestion box" was. Dan 'n voelgoed storie, want ons verdien een: Matthys gesels met 𝗗𝗿 𝗦𝗮𝗿𝗮𝗵 𝗩𝗲𝗻𝘁𝗲𝗿 van die Baobab Foundation oor 𝙊𝙥𝙚𝙧𝙖𝙩𝙞𝙤𝙣 𝘽𝙖𝙤𝙗𝙖𝙗. Vyf kremetartbome wat onwettig onwortel is, is by Durban se hawe onderskep en veilig in Timbavati…