OFM

Weird Wide Web - Britse maatskappy omskep 'n persoon se as in 'n speelbare grammofoonplaat

1:43

Yinyly, 'n maatskappy in die VK, bied 'n diens aan wat 'n persoon se as omskep in 'n grammofoonplaat wat gespeel kan word, lank nadat die persoon oorlede is.