Driesestig Die sport van dressuur 26 d’oct. 2026 8:38 Fitxer d'àudio Michelle Moreira vertel vir Martelize Brink van dressuur, en ‘n Duitse Olimpiese kampioen-dressuurruiter, Jessica von Bredow Werndl, wat in 2027 ‘n meesterklas in Kaapstad sal aanbied.